Kamala Lopez (gebore 15 April 1964) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Born in East L.A. (1987), Deep Cover (1992), I Heart Huckabees (2004), en Equal Means Equal (2016).
Filmografie Rolprente 1987: Born in East L.A. 1992: Deep Cover 1992: Exiled in America 1994: Erotique 1994: Lightning Jack 2003: The $cheme 2004: I Heart Huckabees 2008: A Single Woman 2016: Equal Means Equal 2018: 6 Rounds of Chloë Sand Queen
Televisiereekse 1995: The Eddie Files 2007: Wired Science
Televisierolprente 1988: Break of Dawn 1994: The Burning Season: The Chico Mendes Story 2006: Sideliners
Video's 1991: Dollman
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu