Lela Loren (gebore 7 Mei 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Reign Over Me (2007) en Snitch (2013), en in die televisiereekse Lost (2004) en Power (2014).
Filmografie Rolprente 2007: Reign Over Me 2013: Snitch
Televisiereekse 2004: Lost 2011: H+ 2014: Power
Televisierolprente 2013: Whisper of Fear
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense