Caity Lotz (gebore 30 Desember 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Pact (2012) en The Machine (2013), en vir haar rol as "Sara Lance/The Canary/White Canary" in die CW Network se Arrowverse televisie-reeks.

Filmografie Rolprente 2012: The Pact 2013: The Machine 2013: Battle of the Year 2014: The Pact II 2015: 400 Days

Televisiereekse 2011: Death Valley 2012: Arrow 2016: Legends of Tomorrow

Video's 2012: A Haunting in San Pedro 2014: Wirework: The Impossible Moves of Arrow 2015: In the Dark Hereafter: Making the Pact 2 2016: Superhero Fight Club 2.0

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense