Caitlyn Taylor Love (gebore 16 Junie 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Ghosts on Hurdle Avenue (2014) en Madea's Tough Love (2015), en in die televisiereekse I'm in the Band (2009) en Ultimate Spider-Man (2012).
Filmografie Rolprente 2014: The Ghosts on Hurdle Avenue 2015: Madea's Tough Love
Televisiereekse 2009: I'm in the Band 2012: Ultimate Spider-Man
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense