Vella Lovell (gebore 13 September 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Big Sick (2017) en Literally, Right Before Aaron (2017), en in die televisiereekse Crazy Ex-Girlfriend (2015) en OM City (2015).

Filmografie Rolprente 2017: The Big Sick 2017: Literally, Right Before Aaron

Televisiereekse 2015: Crazy Ex-Girlfriend 2015: OM City

Televisierolprente 2015: LFE

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu