Lisa Lucas is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente An Unmarried Woman (1978) en Heart and Souls (1993).

Filmografie Rolprente 1978: An Unmarried Woman 1993: Heart and Souls

Televisierolprente 1972: The House Without a Christmas Tree 1973: The Thanksgiving Treasure 1975: The Easter Promise 1976: Addie and the King of Hearts 1980: A Perfect Match 1982: Forbidden Love

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1961