Brigette Lundy-Paine (gebore 10 Augustus 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Irrational Man (2015), Downsizing (2017), en The Glass Castle (2017), en in die televisiereeks Atypical (2017).
Filmografie Rolprente 2015: Irrational Man 2017: Downsizing 2017: The Glass Castle
Televisiereekse 2017: Atypical
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1994