Desi Lydic (gebore 30 Junie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent We Bought a Zoo (2011) en in die televisiereekse The Daily Show (1996), The League (2009), en Awkward (2011).
Filmografie Rolprente 2008: Big Heart City 2009: Stan Helsing 2011: We Bought a Zoo
Televisiereekse 1996: The Daily Show 2005: Invasion Iowa 2007: The Real Wedding Crashers 2009: The League 2011: Awkward. 2012: Awkward. After Show. You're Welcome. 2013: Boyfriend Season 2018: Every Damn Day
Televisierolprente 2009: The Karenskys
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1981