Jessica Lynch (gebore 26 April 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Virtuous (2015), One Church (2016), Shake Off the World (2016), en Hammer: The 'Rootin' for Regen' story (2017).

Filmografie Rolprente 2015: Virtuous 2016: One Church 2016: Shake Off the World 2017: Hammer: The 'Rootin' for Regen' story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu