Meredith Scott Lynn (gebore 8 Maart 1970) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Forces of Nature (1999), Legally Blonde (2001), Hollywood Homicide (2003), en Finishing the Game: The Search for a New Bruce Lee (2007).
Filmografie Rolprente 1996: Beat the Bash 1997: I Love You, Don't Touch Me! 1999: Forces of Nature 1999: Standing on Fishes 2001: Legally Blonde 2003: Hollywood Homicide 2007: Finishing the Game: The Search for a New Bruce Lee 2015: The3Tails Movie: A Mermaid Adventure
Televisiereekse 1990: The Marshall Chronicles 1994: Daddy's Girls 1995: The Pursuit of Happiness
Televisierolprente 1996: Mixed Nuts 2001: Neurotic Tendencies
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse Jode