Jenn Lyon is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Justified (2010), Crashing (2017), en Claws (2017).

Filmografie Televisiereekse 2008: Good Morning Internet! 2010: Justified 2014: Saint George 2014: Approach the Bench 2017: Crashing 2017: Claws 2018: Glitterbomb

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense