Leslie Lyles is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ladder 49 (2004), Black Swan (2010), We Need to Talk About Kevin (2011), en Blue Jasmine (2013).

Filmografie Rolprente 1993: Me and Veronica 1995: My Teacher's Wife 1998: Last Days of May 2000: Home Field Advantage 2004: Ladder 49 2010: Black Swan 2011: We Need to Talk About Kevin 2013: Blue Jasmine

Televisiereekse 2016: Expecto Patron

Televisierolprente 2016: Expecto Patron

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu