Justine Lupe (gebore 31 Mei 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Frances Ha (2012) en in die televisiereekse Madam Secretary (2014), Snowfall (2017), en Mr. Mercedes (2017).
Filmografie Rolprente 2012: Frances Ha
Televisiereekse 2014: Madam Secretary 2014: Cristela 2017: Snowfall 2017: Mr. Mercedes
Televisierolprente 2013: Super Clyde 2014: Dead Boss
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu