Carey Lowell (gebore 11 Februarie 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Licence to Kill (1989), Sleepless in Seattle (1993), en Leaving Las Vegas (1995), en in die televisiereeks Law & Order (1990).
Filmografie Rolprente 1986: Dangerously Close 1987: Down Twisted 1988: Me and Him 1989: Licence to Kill 1990: The Guardian 1993: Sleepless in Seattle 1995: Leaving Las Vegas 2016: C Street
Televisiereekse 1990: Law & Order 1993: A League of Their Own
Televisierolprente 1991: Road to Ruin 2003: More Than Meets the Eye: The Joan Brock Story
Video's 1989: Kenworth Truck Stunt Featurette 1989: Licence to Kill: Production Behind the Scenes 2006: On the Set with John Glen 2006: Bond '89
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu