Deirdre Lovejoy (gebore 30 Junie 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Step Up (2006) en in die televisiereekse The Wire (2002), Bones (2005), en The Blacklist (2013).

Filmografie Rolprente 2006: Step Up 2016: Thirsty 2017: Beauty Mark

Televisiereekse 2002: The Wire 2005: Bones 2013: The Blacklist 2016: American Gothic

Televisierolprente 2017: I Am Elizabeth Smart

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu