Billie Lourd (gebore 17 Julie 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Wars: The Force Awakens (2015) en Star Wars: The Last Jedi (2017), en in die televisiereekse American Horror Story (2011) en Scream Queens (2015). Billie is die dogter van Carrie Fisher en die peetkind van Meryl Streep
Filmografie Rolprente 2015: Star Wars: The Force Awakens 2017: Star Wars: The Last Jedi 2019: Booksmart 2019: Star Wars: Episode IX
Televisiereekse 2011: American Horror Story 2015: Scream Queens
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense