Julia Scarlett Elizabeth Louis-Dreyfus (gebore Januarie 13, 1961) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Enough Said (2013) en in die televisiereekse Seinfeld (1989), The New Adventures of Old Christine (2006), en Veep (2012).
Filmografie Rolprente 1994: North 1996: Good Money 1997: Deconstructing Harry 1997: Fathers' Day 1998: A Bug's Life 2001: Queen of the Whole Wide World 2002: Naqoyqatsi 2013: Enough Said 2015: Generosity of Eye Force Majeure
Televisiereekse 1988: Day by Day 1989: Seinfeld 2002: Watching Ellie 2004: Seinfeld: Inside Look 2006: The New Adventures of Old Christine 2012: Veep 2013: Veep: Season 2 - Invitation to the Set
Televisierolprente 1986: The Art of Being Nick 1996: London Suite 1999: Animal Farm 2004: The Seinfeld Story 2012: Making Veep
Video's 2000: Human Wrongs 2004: The Bench: Life Before 'Seinfeld''' 2005: The Breakthrough Season 2006: Larry David's Farewell''
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu