Lauren London (gebore 5 Desember 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente ATL (2006), This Christmas (2007), I Love You, Beth Cooper (2009), en Baggage Claim (2013).

Filmografie Rolprente 2006: ATL 2007: This Christmas 2009: I Love You, Beth Cooper 2013: Baggage Claim

Televisiereekse 2012: The Q Side

Televisierolprente 2008: Rip the Runway '08 2008: Bet's Crank That Vote 2008: Generation Now: Top 25 Under 25

Video's 2003: Pharrell Ft. Jay-Z: Frontin''' 2004: Snoop Dogg Feat. Pharrell Williams: Drop It Like It's Hot 2007: Common Feat. Lily Allen: Drivin' Me Wild''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afro-Amerikaanse Jode