Amanda Loncar (gebore 26 Februarie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Live! (2007) en Lions for Lambs (2007), en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005) en The Loop (2006).

Filmografie Rolprente 2004: Pulling 2007: Live! 2007: Lions for Lambs 2007: On the Road with Judas

Televisiereekse 2005: Grey's Anatomy 2006: The Loop

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense