Karina Lombard (gebore 21 Januarie 1969, Tahiti) is 'n Frans-Amerikaanse aktrise, komponis en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Legends of the Fall (1994) en in die televisiereekse Rescue Me (2004), The L Word (2004), en The 4400 (2004).

Filmografie Rolprente 1993: Wide Sargasso Sea 1994: Legends of the Fall 1998: Exposé 2003: Deception 2004: Big Kiss 2018: Reign of Judges: Title of Liberty - Concept Short

Televisiereekse 2004: Rescue Me 2004: The L Word 2004: The 4400

Televisierolprente 2000: Murder at the Cannes Film Festival

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense