Samantha Logan (gebore 27 Oktober 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Polaroid (2019) en The Empty Man, en in die televisiereekse 13 Reasons Why (2017) en All American (2018).

Filmografie Rolprente 2019: Polaroid 2020: The Empty Man

Televisiereekse 2012: 666 Park Avenue 2016: Junior 2017: 13 Reasons Why 2018: All American

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu