Aliana Lohan (gebore 22 Desember 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Keeping Up with the Kardashians (2007) en Living Lohan (2008).
Filmografie Televisiereekse 2007: Keeping Up with the Kardashians 2008: Living Lohan
Video's 2005: Lindsay Lohan: Confessions of a Broken Heart (Daughter to Father)
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu