Carmen Llywelyn (gebore 16 Augustus 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Chasing Amy (1997), The Mod Squad (1999), Never Been Kissed (1999), en Jay and Silent Bob Strike Back (2001).

Filmografie Rolprente 1996: Drawing Flies 1997: Chasing Amy 1997: A Better Place 1999: The Mod Squad 1999: Never Been Kissed 2001: Jay and Silent Bob Strike Back 2001: Free

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Amerikaanse fotograwe Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu