Carol Locatell (13 Desember 1940 - 11 Aprilhttps://www.hollywoodreporter.com/movies/movie-news/carol-locatell-dead-friday-the-13th-1235391228/ 2023) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Friday the 13th: A New Beginning (1985) en The Family Stone (2005), en in die televisiereekse Mannix (1967) en Grey's Anatomy (2005).
Filmografie Rolprente 1974: Thunder County 1977: Sammy 1985: Friday the 13th: A New Beginning 2005: The Family Stone
Televisiereekse 1967: Mannix 2005: Grey's Anatomy
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Sterftes in 2023 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu