Amy Locane (gebore 19 Desember 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cry-Baby (1990), School Ties (1992), Airheads (1994), en Secretary (2002).

Filmografie Rolprente 1989: Lost Angels 1990: Cry-Baby 1991: No Secrets 1992: School Ties 1994: Airheads 1996: Carried Away 1997: Going All the Way 1997: The Girl Gets Moe 1998: Bongwater 1998: Legend of the Mummy 1999: Implicated 2001: Bad Karma 2002: Secretary 2005: Throttle

Televisiereekse 1984: Spencer

Televisierolprente 1997: End of Summer 1998: Ebenezer 1998: Route 9 2003: Mystery Woman

Video's 1996: Criminal Hearts 2000: The Heist

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse kriminele Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu