Zoe Lister-Jones (gebore 1 September 1982) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Arranged (2007), Breaking Upwards (2009), Consumed (2015), en Band Aid (2017).
Filmografie Rolprente 2004: Nausea II 2007: Arranged 2009: Breaking Upwards 2010: Armless 2011: Stuck Between Stations 2012: Lola Versus 2015: Consumed 2017: Band Aid
Televisiereekse 2009: Delocated 2011: Whitney 2014: Friends with Better Lives 2015: Life in Pieces
Video's 1986: Zoe's Car
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense