Peyton List (gebore 8 Augustus 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Shuttle (2008) en in die televisiereekse As the World Turns (1956), The Tomorrow People (2013), en Gotham (2014).
Filmografie Rolprente 2008: Shuttle 2012: Meeting Evil
Televisiereekse 1956: As the World Turns 2007: Big Shots 2009: Flashforward 2013: The Tomorrow People 2014: Gotham 2016: Frequency
Televisierolprente 2017: Mission Control Gone Baby Gone
Video's 2011: Noel Gallagher's High Flying Birds: If I Had a Gun
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu