Sara Lindsey is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Promised Land (2012), Concussion (2015), Blue Jay (2016), en Please Come With Me (2018).

Filmografie Rolprente 2012: Promised Land 2015: Concussion 2016: Blue Jay 2016: 5 Pilgrims 2018: Please Come With Me 2018: Better Days

Televisiereekse 2016: My Life Worked Out

Televisierolprente 2017: Foretold

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu