Heather Lind (gebore 22 Maart 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mistress America (2015) en Demolition (2015), en in die televisiereekse Boardwalk Empire (2010) en TURN: Washington's Spies (2014).
Filmografie Rolprente 2013: The Weekend 2015: Mistress America 2015: Demolition 2015: Stealing Cars 2016: Half the Perfect World 2017: Fireworkers
Televisiereekse 2010: Boardwalk Empire 2014: TURN: Washington's Spies
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu