Floriana Lima (gebore 26 Maart 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Allegiance (2015), Supergirl (2015), The Family (2016), en Lethal Weapon (2016).

Filmografie Televisiereekse 2008: Poor Paul 2012: The Mob Doctor 2015: Allegiance 2015: Supergirl 2016: The Family 2016: Lethal Weapon

Televisierolprente 2015: Cloudy with a Chance of Love

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu