Christina Bennett Lind (gebore 22 Maart 1983) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Grown (2009), The Talk Man (2011), Fireworkers (2017), en Taking Your Bra Off in 49 Days.

Filmografie Rolprente 2009: Grown 2011: The Talk Man 2016: Calico Skies 2017: Fireworkers 2018: The Hard Up Taking Your Bra Off in 49 Days

Televisiereekse 2015: Z: The Beginning of Everything 2016: Life, Coached

Televisierolprente 2009: Green Apples

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense