Bethany Anne Lind is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Flight (2012) en in die televisiereekse TURN: Washington's Spies (2014), Stranger Things (2016), en Ozark (2017).

Filmografie Rolprente 2012: Flight 2013: Crackerjack Through the Glass Darkly Second Samuel

Televisiereekse 2014: TURN: Washington's Spies 2016: Stranger Things 2017: Ozark

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu