Sophia Lillis (gebore 13 Februarie 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente It (2017) en Nancy Drew and the Hidden Staircase (2019).
Filmografie Rolprente 2017: It 2019: Nancy Drew and the Hidden Staircase 2019: It: Chapter Two The Burning Season Before I Sleep
Video's 2017: Sia: Santa's Coming for Us
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2002