Julia Jones (gebore 23 Januarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1 (2011), The Ridiculous 6 (2015), en Wind River (2017), en in die televisiereeks Westworld (2016).

Filmografie Rolprente 2004: Black Cloud 2008: Hell Ride 2011: The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 1 2013: Winter in the Blood 2015: The Ridiculous 6 2017: Wind River 2018: Angelique's Isle Think Like a Dog

Televisiereekse 2016: Westworld

Televisierolprente 2013: The Thanksgiving House

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense