Leslie Jones (gebore 7 September 1967) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente National Security (2003), Ghostbusters: Answer the Call (2016), en Masterminds (2016), en in die televisiereeks Saturday Night Live (1975).

Filmografie Rolprente 2003: National Security 2016: Ghostbusters: Answer the Call 2016: Masterminds I Am Maurice Baby Nurse

Televisiereekse 1975: Saturday Night Live 2010: Hollywood's Top Ten 2012: Daddy Knows Best 2016: The $100,000 Pyramid 2016: New York's Funniest 2018: The Van Jones Show

Video's 2005: Phat Comedy Tuesdays, Vol. 1 2010: Problem Child: Leslie Jones

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu