Maggie Elizabeth Jones (gebore 10 Oktober 2003) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente We Bought a Zoo (2011), Footloose (2011), The First Time (2012), en Identity Thief (2013).
Filmografie Rolprente 2011: We Bought a Zoo 2011: Footloose 2012: The First Time 2013: Identity Thief 2014: Child of Grace 2016: Lea to the Rescue
Televisiereekse 2012: Ben and Kate
Televisierolprente 2013: Mother's Day 2015: Away and Back
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2003