Sarah Jones (gebore 17 Julie 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Sons of Anarchy (2008), Alcatraz (2012), The Path (2016), en Damnation (2017).

Filmografie Rolprente 2007: Still Green 2011: Red & Blue Marbles 2011: 2ND Take 2013: Mr. Jones

Televisiereekse 2007: The Wedding Bells 2008: Sons of Anarchy 2012: Alcatraz 2012: Vegas 2012: Kendra 2016: The Path 2017: Damnation

Televisierolprente 2009: Love Takes Wing 2009: Love Finds a Home 2010: H.M.S.: White Coat 2018: L.A. Confidential Untitled Ronald D. Moore/Space Project

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu