Olivia Jordan (gebore 28 September 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hot Tub Time Machine 2 (2015) en in die televisiereeks Murder in the First (2014).
Filmografie Rolprente 2015: Hot Tub Time Machine 2
Televisiereekse 2014: Murder in the First 2017: This Is LA
Televisierolprente 2016: Miss Teen USA 2016
Video's 2016: 8th Annual Shorty Awards
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense