Malese Jow (gebore 18 Februarie 1991) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Escape Plan 3: Devil's Station en in die televisiereekse NCIS: Los Angeles (2009), The Flash (2014), en The Shannara Chronicles (2016).
Filmografie Rolprente 2018: I Wrote This For You Escape Plan 3: Devil's Station
Televisiereekse 2001: Next Big Star 2004: Unfabulous 2009: NCIS: Los Angeles 2009: The Troop 2012: The Vampire Diaries: Re#Ash 2014: The Flash 2014: Star-Crossed 2015: Filthy Preppy Teen$ 2016: The Shannara Chronicles 2016: How to Be a Vampire 2018: Seconds 2019: Unlawful
Televisierolprente 2012: Shelter 2014: Presumed Dead in Paradise 2016: Sisters of the Groom
Video's 2007: Discovering Bratz: Auditions & Casting
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu