Judith Kahan (gebore 24 Mei 1948) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hot Shots! (1991), Hot Shots! Part Deux (1993), Multiplicity (1996), en Analyze This (1999).

Filmografie Rolprente 1983: Twice Upon a Time 1991: Hot Shots! 1993: Hot Shots! Part Deux 1996: Multiplicity 1999: Analyze This

Televisiereekse 1975: Doc 1976: All's Fair 1978: Free Country 1978: Mary 1990: Ferris Bueller

Televisierolprente 1974: Moe and Joe 1980: Love, Natalie 1981: How to Eat Like a Child

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu