Jessie Kahnweiler is 'n Amerikaanse regisseuse, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Green Hornet (2011) en Super 8 (2011).
Filmografie Rolprente 2009: 20 Wheels to Memphis 2011: The Green Hornet 2011: Super 8 Shangri-LA
Televisiereekse 2013: Dude, Where's My Chutzpah? 2016: Shangri-LA
Video's 2008: Little America 2011: Coal 2012: Baby Love
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu