Elena Kampouris (gebore 16 September 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Labor Day (2013), Men, Women & Children (2014), My Big Fat Greek Wedding 2 (2016), en Before I Fall (2017).

Filmografie Rolprente 2013: Labor Day 2014: Men, Women & Children 2016: My Big Fat Greek Wedding 2 2017: Before I Fall

Televisiereekse 2018: Sacred Lies

Televisierolprente 2013: Jinxed 2016: 85th Greek Independence Day Parade 2017: 86th Greek Independence Day Parade

Video's 2016: Making the Greekquel

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense