Melina Kanakaredes (gebore 23 April 1967) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 15 Minutes (2001) en Snitch (2013), en in die televisiereekse Providence (1999) en CSI: NY (2004).

Filmografie Rolprente 1994: Bleeding Hearts 2001: 15 Minutes 2013: Snitch 2018: Wake The Wheel of Life

Televisiereekse 1995: New York News 1997: Leaving L.A. 1999: Providence 2004: CSI: NY

Televisierolprente 1998: Saint Maybe 2005: Into the Fire

Video's 2007: 2007 Muppet Presentation Pilot

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu