Bianca Kajlich (gebore 26 Maart 1977) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 10 Things I Hate About You (1999), Bring It On (2000), Halloween: Resurrection (2002), en 30 Minutes or Less (2011).

Filmografie Rolprente 1999: 10 Things I Hate About You 2000: Bring It On 2002: Halloween: Resurrection 2011: 30 Minutes or Less 2011: Hard Love 2014: Dark Was the Night

Televisiereekse 2003: Rock Me, Baby 2007: Rules of Engagement 2014: Undateable

Televisierolprente 1999: Sorority 2002: In My Opinion 2006: More, Patience

Video's 2002: Halloween: Resurrected 2002: Halloween: Resurrection - WebCam Special 2007: Rules of Engagement: From Table Read to Taping

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu