Naomi Judd (11 Januarie 1946-30 April 2022) was 'n Amerikaanse sangeres, aktrise en vervaardiger. Sy en haar dogter Wynonna Ellen Judd het in 1983 die countrymusiek-duo die Judds gevorm. Sy was ook bekend vir haar rolle in die rolprente Someone Like You... (2001), An Evergreen Christmas (2014), en Route 65 Nashville, en in die televisiereeks Touched by an Angel (1994).
Filmografie Rolprente 1999: Family Tree 2001: Someone Like You... 2002: Hazel Dickens: It's Hard to Tell the Singer from the Song 2007: Prometheus Bound: The Epidemic of Hepatitis C 2014: An Evergreen Christmas Route 65 Nashville
Televisiereekse 1983: Star Search 1984: Cover Story 1987: Top of the Pops 1994: Touched by an Angel 2001: Between Us with Naomi Judd 2005: Naomi's New Morning 2008: Can You Duet? 2011: The Judds 2018: Heaven Sent
Televisierolprente 1988: Ringling Bros. and Barnum & Bailey Circus 118th Edition 1991: The Judds Farewell Concert 1993: Rio Diablo 1995: Naomi & Wynonna: Love Can Build a Bridge 1998: 29th Annual Gospel Music Association's Dove Awards 1999: A Holiday Romance 2006: CMT Greatest Moments: Wynonna 2013: Window Wonderland
Video's 1998: Littlest Angel's Easter
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Sterftes in 2022 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse sangers