Heather Juergensen (gebore 2 Januarie 1970) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kissing Jessica Stein (2001), The Haunted Mansion (2003), en The Hammer (2007).
Filmografie Rolprente 2001: Kissing Jessica Stein 2003: The Haunted Mansion 2003: Red Roses and Petrol 2007: The Hammer
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu