Alexis Jordan (gebore 7 April 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Abduction (2011) en Magic Mike (2012), en in die televisiereeks Emily's Reasons Why Not (2006).

Filmografie Rolprente 2011: Abduction 2012: Magic Mike

Televisiereekse 2006: Emily's Reasons Why Not

Video's 2011: Dance or Die Tryin''' 2011: The Dream Continues 2011: Sean Paul Feat. Alexis Jordan: Got 2 Luv U''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu