Kathryn Joosten (20 Desember 1939 – 2 Junie 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hostage (2005), Wedding Crashers (2005), en Bedtime Stories (2008), en in die televisiereeks Desperate Housewives (2004).

Filmografie Rolprente 2005: Hostage 2005: Wedding Crashers 2005: Taking Your Life 2008: Bedtime Stories 2009: Annul Victory

Televisiereekse 2003: A.U.S.A. 2004: Desperate Housewives

Televisierolprente 2005: Breadwinners 2011: Mega Python vs. Gatoroid

Video's 2010: The Committee Ep 1: Bad Dog 2010: The Committee Ep. 2: Butterfly Enclosure

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu