O-Lan Jones (gebore 23 Mei 1950) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Edward Scissorhands (1990), The Truman Show (1998), en Miss Peregrine's Home for Peculiar Children (2016), en in die televisiereeks Community (2009).

Filmografie Rolprente 1982: Out 1990: Edward Scissorhands 1993: Shelf Life 1998: The Truman Show 2000: The Gold Cup 2012: Shepard & Dark 2016: Miss Peregrine's Home for Peculiar Children Fugitive Dreams

Televisiereekse 1993: Harts of the West 2009: Community

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu