Lindsay Jones (gebore 6 September 1989) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Red vs. Blue (2003), RWBY (2012), X-Ray and Vav (2014), en Camp Camp (2016).

Filmografie Televisiereekse 2003: Red vs. Blue 2010: Immersion 2012: RWBY 2014: X-Ray and Vav 2014: On the Spot 2015: The Strangerhood 2 2015: Off Topic 2016: Camp Camp 2016: RWBY Chibi 2016: Always Open 2018: Gen: Lock 2018: Achievement Haunter

Video's 2016: Uno: The Movie 2017: Mario Party 8: 50-Turn Extra Life Extravaganza 2017: RWBY: Volume 4

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 21ste eeu